Thursday, May 20, 2010

Tuesday, May 18, 2010

Sprokie } { Fairy Tale


Ek onthou nog die sprokies van my kindsbeen en hoe rerig dit gevoel het. Die houtkapper, die padda, die prinses en die prins met hul manhaftige dade was meer werklik as die nuus gewees. Die woorde van daardie verhale kon met hul toorkrag deur die bladsye van die boek ons wêreld binnedring en verryk. Afwagtende ouers droom van perfekte-tien-toon wonders wat hul lewens gaan verryk. Skep jul eie fantasie wêreld vir jul kleinding met ons Sprokies reeks kinderklere en kinder decor.